Op 22 December 2010 het familie en vriende bymekaar gekom om die groot gebeurtenis te vier. Haar tweeling dogters was ook daar, Anna en Magdalena.
Dit was ‘n dag om te onthou en dankie te sê vir al die bystand wat sy van hulle almal ontvang het, veral haar man Elvil. Dankie dat ek hierdie besonderse dag met julle kon deel.
0 comments:
Post a Comment